Japannese stompstertkat

Japannese stompstertkat
Land  Japan
Ontstaan  Natuurlik
Soort lyf  Gemiddeld
Pels  Kort/lank
Patroon  Alle behalwe kleurpunte
en strepies
Wetenskaplike naam
Felis catus (huiskat)
Portaal  Portaalicoon   Katte

Die Japannese stompstertkat (Japannees: ジャパニーズ・ボブテイル; Engels: Japanese Bobtail) is ’n katras met ’n stomp stert wat meer soos dié van ’n konyn lyk. Die ongewone stert is die gevolg van ’n mutasie wat veroorsaak word deur ’n resessiewe geen.[1] Die katte kom oorspronklik van Japan en Suidoos-Asië, maar word nou wêreldwyd aangetref. Hulle is al eeue lank in Japan bekend en kom dikwels voor in tradisionele folklore en kuns.

  1. "Breed Profile: Japanese Bobtail". CFAInc.org (in Engels). Cat Fancier's Association. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2012. Besoek op 2 Junie 2007.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search